BESIGHEIDSGELEENTHEID        Slegs vir Suid-Afrikaners

Hallo daar

Ek het onlangs op 'n besondere geleentheid afgekom waarmee jy maklik en wettig 'n ekstra, herhalende inkomste kan verkry.  As jy toegang het tot 'n rekenaar en die Internet en bereid is om elke week 'n uur of twee hieraan te werk, kan daar binnekort gereëlde maandelikse betalings in jou bankrekening wees - ideaal vir mense wat van die huis af wil werk, en gemoedsrus vir diegene wat bekommerd is oor loopbaangeleenthede of veranderende werksomstandighede.

As jy ook graag ekstra geld wil begin maak, met redelik min moeite, in jou eie huis of gedurende etenstyd met jou rekenaar by die werk, dan is jy nou op die regte plek op die regte tyd!

Hierdie besigheid is net reg vir jou...
    Indien...
  • Jou finansiële situasie NIE eintlik verbeter het die laaste 5 jaar nie, en jy dalk oor 5 jaar dieselfde gaan sê!
  • Jy graag jou eie suksesvolle besigheid wil bedryf, van die huis af, met jou eie werks-ure, met die opsie om jou eie rekenaar, e-pos en die Internet te gebruik, of selfs gedurende etenstyd by die werk, om jou besigheid uit te bou.
  • Jy genoeg geld wil hê om jou kind of kinders 'n voorsprong in die lewe te gee, jy siek en sat is vir gedurige skuld, of lanklaas of nog nooit 'n ordentlike vakansie geneem het nie, omdat jy dit nie kan bekostig nie.
  • Jy niks het om op terug te val indien jy oorbodig word by die werk nie, of indien jy moeg is om van maand tot maand te lewe.
  • Jy jouself doodwerk om 'n goeie inkomste te verkry, en steeds niks daarvoor kan wys aan die einde van die maand nie.
  • Jy tans finansieel oorleef, maar nie geld het om weg te sit vir jou oudag nie.
  • Jy jou werk geniet, maar 'n ekstra inkomste nodig het om uit te kom, of jy graag van beroep verander wil verander.
  • Jy sou verkies om vir jouself werk, maar nie die kapitaal het om die besigheid mee te begin nie.
Jy behoort 'n goeie inkomste te verdien...
    Indien...
  • Jy bereid is om die minimum poging aan te wend.
  • Jy bereid is om opgelei te word vir sukses.
    (Indien jy meer as net 'n ekstra inkomste wil verdien)
  • Jy 'n begeerte het om sukses te behaal.
Ons sal jou ondersteun
Baie mense wat vir hulleself begin werk, slaag nie, omdat hulle nie 'n ondersteuningstruktuur het nie.  Met hierdie besigheidsgeleentheid is dit anders, want ons het 'n uitstekende ondersteuningstelsel en ons sal jou bystaan en jou help om jou besigheid te begin - en uit te bou. Hulp is slegs 'n foon-oproep, SMS of e-posboodskap ver.
Is hierdie nie alweer 'n foefie nie?
Hierdie is definitief nie 'n foefie nie.

Dit is 'n goeie besigheidsgeleentheid by 'n stabiele maatskappy, in samewerking met groot beursgenoteerde maatskappye.

Let egter wel:
Hierdie program is NIE 'n vinnig-rykword-skema nie.  Ons doelwit is om rykdom te skep.  Dit gaan nie hier oor 'making a quick buck' nie.
WIL JY MEER WEET?
Voltooi die vorm hieronder, klik op die Stuur-knoppie, en wag vir die inligting-bladsy om te laai.

Ons sal jou navraag opvolg per e-pos en/of telefoon.

Wees gerus dat die inligting wat jy hieronder gaan verskaf, SLEGS gebruik sal word in verband met hierdie besigheidsgeleentheid, om met jou in verbinding te tree om meer inligting in verband met die geleentheid aan jou te verskaf.
 
Let wel:
 Absoluut GEEN verkope, gesondheid- of skoonheidsprodukte, tikwerk of koevertvullings is betrokke nie. 
 JY SAL ONDER GEEN VERPLIGTING HOEGENAAMD STAAN NIE 
 
E-POS ADRES
NAAM
VAN
FOONNOMMER BEDAGS
(SKAKELKODE & NOMMER)
BESTE TYD VIR FOON-OPVOLG
MOENIE OP HIERDIE DAE BEL NIE Ma  Di  Wo  Do  Vr  Sa  So
FOONNOMMER SAANS
(SKAKELKODE & NOMMER)
BESTE TYD VIR FOON-OPVOLG
MOENIE OP HIERDIE DAE BEL NIE Ma  Di  Wo  Do  Vr  Sa  So
DORP of STAD
VOORSTAD
TAALVOORKEUR AFRIKAANS ENGLISH
ENIGE EKSTRA INLIGTING
WAT JY WIL AANSTUUR
Sodra jy al die inligting hierbo ingevul het, kan jy op die "Stuur"-knoppie hieronder klik. Ons sal dan met jou in verbinding tree met meer inligting. Nadat jy "Stuur" geklik het, en ons die kontak-inligting ontvang het, sal jy die geleentheid kry om 'n web-aanbieding hieroor te lees. Ons wil jou aanmoedig om dit wel te doen, want dit sal ons opvolg-kommunikasie baie makliker maak as jy reeds weet wat in die aanbieding staan.
Baie dankie vir jou belangstelling